募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Lyfslim vir seuns: Oor jou lyf, seks en meisie-dinge...

  • Main
  • Lyfslim vir seuns: Oor jou lyf, seks en...

Lyfslim vir seuns: Oor jou lyf, seks en meisie-dinge (Afrikaans Edition)

Gretha Wiid
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
Om ’n SEUN te wees is nié maklik nie...
Dink jy ook partykeer so? Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf en al die goed wat nog met jou gaan gebeur.
Jy’s dalk opgewonde, maar miskien ook ’n bietjie gestres.
En dan het jy dalk ook vrae oor seks en vry – nie omdat jy dit wil doen nie – dis maar net iets waaroor jy wonder!
As jy maar net geweet het waar om die regte
antwoorde te kry. Jou maats vertel jou miskien van
sekere dinge, maar jy’s nie seker of hulle regtig weet
waarvan hulle praat nie. En jy sal liewer doodgaan
as om vir jou pa-hulle te gaan vra wat die waarheid is.
Jy kan nou maar ontspan! Om ʼn seun te wees
is nou makliker! Dis presies waaroor hierdie
boek gaan – om dinge vir jou makliker te maak.
As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou eie lyf en die dinge van jou hart. Jy sal selfs ’n paar goodies geleer het oor girls se lywe en hoe hulle koppe werk.
年:
2017
出版社:
Carpe Diem Media
语言:
afrikaans
ISBN 10:
1432208950
ISBN 13:
9781432208950
文件:
EPUB, 340 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2017
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词